INLEIDING

In hierdie video gee Albert bietjie meer info oor die Workshop en hoe dit werk.

    KORT JY HULP?

    As ‘n bonus voordel omdat jy die kursus doen, kan jy vir Albert direk Whatsapp op die “Millionaire Mentor” nommer hieronder:

    067 778 9815

    Hy sal jou help met besigheidsraad en advies deur ‘n Whatsapp of ‘n Voicenote te stuur.

    DOWNLOAD JOU BOOKLET

    Voordat jy begin met die Workshop, download eers die booklet sodat jy dit kan gebruik en deurwerk soos jy deur die videos kyk.

    MODULE 1: VERANDER JOU MIND-SET

    Om ‘n miljoenêr te word moet jy dink soos ‘n miljoenêr. Dit beteken dat jy jou mind-set eers moet verander sodat jy meer soos ‘n miljoenêr kan begin dink. 

      MODULE 2: WATTER BESIGHEID OM TE BEGIN

      In hierdie module leer Albert jou hoe om te kies watter tipe besigheid jy moet begin. Vind uit hoe: 

        MODULE 3: HOE OM MET R0.00 TE BEGIN

        Jy kan enige besigheid met R0.00 begin solank as wat jy dit op die regte manier aanpak.  Albert sal jou verduidelik hoe.    

          MODULE 4: WAT MAAK JY MET DIE INKOMSTE?

          Nou dat jy geld maak met jou besidheid is dit baie belangrik dat jy dit op die regte manier gebruik. In hierdie module verduidelik Albert hoe om jou inkomste op die regte manier te gebruik.     

            RECAP

            Wat het ons alles geleer? Albert gaan weer oor die hoogtepunte van die Workshop saam met jou.   

              BONUS MODULE: VERANTWOORDELIKHEID

              Kennis sonder aksie gaan jou nie suksevol maak nie. Jy moet nou verantwoordelikheid vat vir jou eie toekoms en alles wat jy in hierdie workshop geleer het toepas. DIT is hoe jy ‘n miljonêr gaan word.     

                GELUK! JY HET DIT GEDOEN!

                Vul asb. die onderstaande vorm in sodat ons terugvoer kan kry en die workshop beter kan maak vir toekomstige studente. Ons sal dan ook jou sertifikaat vir jou stuur.     

                  Sal jy hierdie workshop aanbeveel vir ander studente op 'n skaal van 1-5

                  Wat was jou favourite module?

                  10 + 1 =