
MAAK SAAM MET ONS ‘N IMPAK
Ons vorm ‘n Vriende Kring van positiewe mense wat ook bereid is om saam ons land se jong entrepreneurs te bemagtig en terug te gee aan die volgende generasie van entrepreneurs sonder om iets terug te verwag.
Baie mense vra ons hoe hulle kan help, of betrokke raak met die Maak My ‘n Miljoenêr projek net soos ons ander borge. Daarom het ons “Vriende van Maak My ‘n Miljoenêr” gestig.

- ‘n MILJOENÊR T-HEMP.
- Pakkie van entrepreneur produkte.
- Uitnodiging na ons borg netwerk oggend.
- Twee kaartjies na ons statige Gala aand.
HOEKOM JY ‘N VRIEND MOET WORD

Ons belê in die toekoms van Suid-Afrika

Kort jy meer inligting?