
Jason Coleson – The Claw
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Die Anker. Hy verkoop teddies en bedryf “claw masjiene”.
Josh Stevens – Keep it Clean
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Linden. Hy verkoop skoonmaak produkte en was karre.
Anika Bestbier – NeedIt
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Dr. EG Jansen. Sy verkoop allerande kussings en kombersies.
Nick Foley – Vinic Media
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Parys. Hy digitale bemarking vir jou eiendom of besigheid.
Diederick Lotter – Hooglied Boerdery
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool President Steyn. Hy verkoop hoender en groente.
Jano Havenga – JH Sublimation
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Die Anker. Hy verkoop produkte waarop hy print werk doen.
Thato Maluleke – Care Corner
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Brits. Hy verkoop allerande geskenk pakkies.
Abigail van Heerden – Kooperasie
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Monument. Sy vervaardig en print klere.
Chanè Badenhorst – CalmCamelCrochet
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Dr. EG Jansen. Sy verkoop handgemaakte gehikkelde teddies.
Leonette van Dyk – Sloth Shop
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Waterkloof. Sy verkoop armbandjies en sleutelhouers.
Marco Pretorius – Gorila Tech
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Rustenburg. Hy maak webwerwe en toepassings en doen sosiale media bemarking.
Ethan Robinson – Smiley’s Hustle
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Landboudal. Hy verkoop lekkers, koeldranke en gumball masjiene.
Christelle Doman – Personalised Embroidery
2024 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Montana. Sy verkoop handdoeke ens. waarop sy embroidery doen.
Reinhard Liebenberg – Western Flyers
2024 Deelnemer: Vanaf Potchefstroom Gimnasium. Hy koop en verkoop veldry motor fietse.
Phillip Bredenhann – Phillip se Kombuis
2023 3rde Plek: Vanaf Hoërskool Naboomspruit. Hy bak brownies en lewer by jou huis af.
Jacques Dupper – JD’s Mobile Detailing
2023 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Tuine. Hy kom na jou huis toe om jou kar te was.
Andrè Smit – Rooibok
2023 2de Plek: Vanaf HTS John Vorster. Hy verkoop leer produkte wat hy self vervaardig.
Demi Schroder – Got To Buy
2023 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Florida. Sy verkoop allerande kombuisware.
Quinette Roosenschoon – Quity Treats
2023 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Noordheuwel. Sy verkoop selfgebakte fudge en blokkies.
Reinhardt De Wet – Be Blessed Bakery
2022 Deelnemer: Vanaf Helpmekaar Kollege. Hy verkoop tuisgebakte koekies.
Mia Ludik – Elora Designs
2022 Deelnemer: Vanaf Helpmekaar Kollege. Sy verkoop modieuse bykomstighede.
Lavarno Maheppi – Lavarno’s House & Hold
2023 Deelnemer: Vanaf Hoër Volkskool. Hy verkoop skoonmaakmiddels.
Idoné Jansen – Daisy Craze Crochet
2023 Deelnemer: Vanaf Hoër Volkskool. Sy verkoop handgemaakte sagte speelgoed.
Alexander Visagie – Basjans
2023 Deelnemer: Vanaf Hoërskool HTS John Vorster. Hy verkoop diere produkte.
Dominique Treadway – Happy Me
2023 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Randburg. Sy verkoop natuurlike handgemaakte produkte.
Melanie Raath – Mellie Mills
2023 Deelnemer: Vanaf Makarios Leadership Academy. Sy verkoop bykomstighede.
Odé Bezuidenhout – Fandom Central
2023 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Oos-Moot. Sy verkoop handgemaakte gehikkelde teddies en bykomstighede.
Zuan Jakobs – Velocity
2023 Deelnemer: Vanaf Hoërskool Montana. Hy koop en verkoop karre en bied sport klasse aan.